Lifestyle

SPONSORED | Letter to Afrikaners

Brief aan Afrikaners

Die Amerikaanse President het ‘n uitvoerende bevel op Februarie 7, 2025 geteken wat hervestiging van Afrikaners in die VSA prioritiseer. Persoonlik, stem ek nie saam dat President Trump se bevel spesefiek vir Afrikaners moet wees nie: dit behoort te wees dat ‘n uitweg vir alle ware Christene in Suid-Afrika verskaf is, ongeag hul kleur of taal.

Sosialisme en Kommunisme het in elke sfeer in Suid-Afrika toegeneem, en geen ware gelowige kan tereg onder so ‘n regeringskarakter bly nie. Sosialisme maak ‘n man afhanklik aan die Staat, eerder as aan sy Vader (Matt. 6:25-33), en onder Kommunisme behoort ‘n man aan die Staat, eerder as aan die Here (1 Korinthiërs 6:19-20).

Die oproep van die Heilige Gees aan alle gelowiges wat in Suid-Afrika woon, is, “Kom uit!”

Maar die direkte aanbod van die Amerikaanse regering is tans aan die Afrikaner. Ek moedig jou aan, as jy ’n gelowige in Christus is, om die aanbod te aanvaar!

Baie van die Afrikaners wat ek ontmoet het, sê dat hulle gaan nie Suid-Afrika verlaat nie. Hulle waardeur “my land en volk en taal´ te veel. Sommige voel dat “God het vir ons die land gegee”. Ander sê dat hulle ‘te veel werk in hul plaas belê het’, of dat ‘dit al geslagte lank in die familie is’.

Maar ‘n gelowige is ‘n burger van die Hemel (Fil. 3:20), en sy hart hoort daar te wees (Matt. 6:19-21)! Hy behoort bereid te wees om alles to verlaat (Markus 10:28-30). Hy behoort bereid te wees om sy land en volk te verlaat soos Abraham gedoen het. (Gen. 12:1). Nasionale gevoelens en liefde vir kultuur behoort om te vervaag met ‘n ware gelowige: hy is ‘n seun van God, en sonder nasionale identiteit in Christus (Gal. 3:26-28). Hy is nie bekommerd oor wat ‘van sy vader oorgelewer is’ want hy het ‘’n onverganklike en onbesmette en onverwelklike erfenis, wat in die hemel bewaar is” (1 Petrus 1 v.18 & v.4).

Die Here Jesus is ‘n teenwoordige Verlosser, en die Bybelgordelstreek van Amerika is deur die Hemel voorsien as ‘n toevlugsoord vir Christene om na te vlug, totdat Hy kom om al Sy eie te haal. (1 Thes. 4:15-17).

Die hede is ‘n tyd van sif en toetsing. Waar die evangelie ook al gegaan het, versamel die Here nou die darnel in bondels (Matt. 13:30). Hy plaas toetse (bv. transgenderisme) oral, om belydende gelowiges te dwing om te wys waar hulle werklik staan.

Hierdie bevel is jóú toets! Dit is ‘n aanbod van fisiese verlossing wat direk aan jou gemaak word.

Haat en bitterheid teen die Afrikaner deur sommiges in Suid-Afrika het nie in die afgelope 30 jaar afgeneem nie. ‘n Profeet, Derck Noakes (1932-2017), oorsponklik van Somerset-Oos, het baie jare gelede gesê dat, op die einde, ‘die Afrikaners van die lamppale sal hang’. Ek sien nou dat God so liefdevol, so genadig, en so regverdig is, dat Hy ‘n uitweg vir alle Afrikaners verskaf! As jy ‘n egte gelowige in Christus is, sal jy jou ‘volk en land en taal’ prysgee en ontsnap terwyl jy kan! Die wat weier om dit te doen sal nie in staat wees om God te blameer vir wat aan hulle gebeur nie.

Die tyd is naby. (Openbaring 1:3) Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê. (Openbaring 3:6)

In die Naam van die Here Jesus,

Jared Pudney - Die skrywer is ‘n apolities Christen wie in Suid-Afrika van boorte tot 2016 gebly het. Hy woon tans in Amerika, opwagtend aan sy Verlosser se koms uit die Hemel.

Letter to Afrikaners

The United States president signed an executive order on February 7th 2025 prioritizing resettlement of Afrikaners in the USA. Personally, I do not agree that President Trump’s order should be specific to Afrikaners: it ought to be that every genuine christian in South Africa is given a way out, regardless of their color or tongue.

Socialism and Communism have increased in every sphere in South Africa and no true believer can rightly live under such a character of government. Socialism makes a man dependent on the State, rather than his Father (Matt. 6:25-33), and under Communism a man belongs to the State, rather than the Lord (1 Corinthians 6:19-20).

The word of the Holy Spirit to all believers living in South Africa is, “Get out!”

However, for now the direct offer of the US government is to the Afrikaner. I urge you, if you are a believer in Christ, to take up the offer!

Many Afrikaners I have met have said that they would not leave South Africa. They value “my land en volk en taal” too much. Some feel that “God gave them this land”. Others say that they have ‘put too much work into their farm’, or that ‘it’s been in the family for generations.’

But a believer is a citizen of Heaven (Phil. 3:20), and his heart is to be there (Matt. 6:19-21)! He ought to be prepared to leave everything (Mark 10:28-30). He ought to be prepared to leave his land and people as Abraham did (Gen.12:1). National feelings and love for culture should fade with a true believer: he is a son of God, and without national identity in Christ (Gal. 3:26-28). He is not worried about what has been ‘handed down from his father’ because he has ‘an incorruptible and undefiled and unfading inheritance, reserved in the Heavens’ (1 Peter1v.18 & v.4).

The Lord Jesus is a present Saviour, and the Bible Belt region of the United States has been provided by Heaven as a refuge for christians to flee to, until He comes to fetch all His own (1 Thes 4:15-17).

The present is a time of sifting and testing. Wherever the gospel has gone, the Lord is now gathering the darnel into bundles (Matt. 13:30). He is placing tests (eg. transgenderism) everywhere, to force professing believers to show where they really stand.

This order is YOUR test! It is an offer of physical salvation made directly to you.

Hatred and bitterness against the Afrikaner by certain in South Africa have not lessened over the past 30 years. A prophet, Deryck Noakes (1932-2017), originally from Somerset-East, said many years ago that, in the end, ‘the Afrikaners will be hanging from the lampposts.’ I see now that God is so loving, so gracious, so just that He has provided a way out for the Afrikaner! If you are a genuine believer in Christ, you would give up your ‘volk en land en taal’, and escape while you can!

Those who refuse to do so will not be able to blame God for what happens to them.

The time is near (Rev.1:3). He that has an ear, let him hear what the Spirit says to the assemblies. Rev. 3:6

In the Name of the Lord Jesus,

Jared Pudney - The writer is an apolitical christian who lived in South Africa from birth until 2016. He currently lives in the United States, awaiting his Saviour’s coming from Heaven.


subscribe

Would you like to comment on this article?
Register (it's quick and free) or sign in now.

Speech Bubbles

Please read our Comment Policy before commenting.